Mense wat teen Christene gekant is, beskuldig Geopende Deure-vennote gereeld valslik daarvan dat hulle die Covid-19-reëls verbreek. Bid vir ons vennote vir beskerming en wysheid om te weet hoe om vervolgde gelowiges in hierdie uitdagende tyd te ondersteun.
Prayer Points