Somalië: Vanweë die uiterste gevaar en risiko, is daar nie baie bedieningswerkers in Somalië nie. Bid dat God, ten spyte van die gevaar, die deur vir vrugbare bediening in die land sal oopmaak sodat die Evangelieboodskap al die mense van Somalië sal bereik.
Prayer Points