Niger – Salifou is ʼn Christelike gelowige en afstammeling van ʼn bekende stamhoof. Hy ervaar daaglikse druk van sy familie om terug te keer na Islam… Bid dat, deur sy getuienis en volharding, sy kinders, suster en die res van sy gemeenskap Jesus sal leer ken.
Prayer Points