Skip to content

13 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE – In Bangladesj ontvang Jorina* en haar gesin voortdurend dreigemente van hul gemeenskap weens hul geloof. Bid Deuteronomium 31:6 oor haar: “Hou moed en wees dapper… want die Here julle God gaan saam met julle.”

Back To Top
Soek