Turkye – Christene in Turkye ervaar groot druk van toenemende godsdienstige nasionalisme. Die regering teiken alle Christene en selfs buitelandse gelowiges. Bid dat die regering sal erken dat Christene ʼn waardevolle deel van die land uitmaak.
Prayer Points