Prys die Here vir die lewens van twee Christenwerkers, May* en Ram*, wat hulle daartoe verbind het om vervolgde Christene in Bhoetan op te spoor. Bid dat hulle altyd sensitief sal wees vir die leiding van die Heilige Gees om hierdie Christene te dien.
Prayer Points