Bid vir al die denominasies en Christengemeenskappe in Bangladesj om mekaar op te bou om ʼn vreedsame en veilige gemeenskap te skep, sodat selfs niegelowiges geraak sal word en die liefde van Christus kan leer ken.
Prayer Points