Skip to content

13 January 2019

Aan die vooraand die 2019 presidensiële verkiesings in Indonesië is daar groepe wat moeilikheid kan maak, soos om Christene te beswadder, om só die oorhand in die verkiesings te kry. Bid vir vreedsame en regverdige veldtogte, en dat eerlike politici verkies sal word.

Back To Top
Soek