skip to Main Content

13 February 2019

Kirgistan – Verlede Oktober is Eldos Satar Uluu, ʼn jong Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, baie erg geslaan deur radikale Moslemmans in ʼn poging om hom te forseer om terug te keer na Islam. Bid dat hy nie aan enige oorblywende beserings sal ly nie, nadat die loesings gelei het tot erge harsingskudding, tande wat uitgeslaan is en ʼn gebreekte kakebeen.

Back To Top
Soek