MALI – Daar is baie aktiewe ekstremistiese groepe in Mali, insluitende groepe wat met Al-Qaeda en die Islamitiese Staat geaffilieer is. Bid dat God die gelowiges sal troos en beskerm wat deur hierdie groepe geteiken
en gewelddadig aangerand word.
Prayer Points