Skip to content

13 Februarie 2023

Saoedi-Arabië – Christene word gedwing om hul geloof in die geheim te beoefen. Vroulike Christenbekeerlinge loop die gevaar om slagoffers van fisieke geweld te word, terwyl mans openbare vernedering, aanranding of tronkstraf in die gesig kan staar. Bid dat geheime gelowiges in Saoedi-Arabië van God se nabyheid en getrouheid bewus sal wees.

Back To Top
Soek