skip to Main Content

13 Feb 2018

Libanon – In Libanon, leef inwoners met die realiteit dat sommige van hul bure deel van die Islamitiese Staat was, of steeds is. Dit het trauma veroorsaak onder die mense. Genadiglik was die Kerk daar vir baie van hierdie mense. Bid dat, deur die Kerk se teenwoordigheid, baie in die land, Christus sal leer ken.

Back To Top
Soek