Skip to content

13 August 2018

Horing van Afrika – Toe Ayaan ʼn Christen geword het, wou haar familie haar doodmaak. Sy het baie alleen gevoel, maar, genadiglik, kon Geopende Deure haar bereik en haar bedien. Ayaan vra nou dat ons die Here sal vra om haar met ander vroulike gelowiges in aanraking te bring, wie sy weer op haar beurt kan bedien.

Back To Top
Soek