Skip to content

Toe Yoro* (20), ʼn lid van die Moslem Fulani-veewagters, na Christenskap bekeer het, het hy doodsdreigemente en daaglikse druk van sy gemeenskap ervaar en moes hy vlug. Bid vir genade en voorsiening vir Yoro terwyl hy dissipelskap- en beroepsopleiding ontvang. *Nie sy regte naam nie

Back To Top
Soek