Laos: Bid vir ons vervolgde broers en susters in Laos wat gevange geneem is omdat hulle hul geloof in die openbaar verkondig het. Bid vir hulle onmiddellike vrylating en dat alle Laosiaanse Christene eendag hulle liefde vir God sal kan verkondig, sonder die vrees van inhegtenisname.
Prayer Points