Islamitiese radikale groepe probeer om verdeeldheid tussen Moslems en Christene in Indonesië te saai. Bid vir godsdienstige leiers, van beide kante, om op te staan en betrokke te raak by inter-godsdienstige gesprekke, om brûe te bou in stede daarvan om vasgevang te raak in die planne van hierdie Islamitiese radikales.
Prayer Points