ʼn Wet wat die verkoop en gebruik van kos en drinkgoed gedurende Ramadan verbied, is in 1981 in Pakistan ingestel. Oortreders van die wet kan beboet of tot drie maande tronkstraf gevonnis word. Bid vir krag vir Christene wat geforseer word om aan Ramadan deel te neem, ten spyte van hul vrye wil of oortuigings.
Prayer Points