Bhoetan – Plaaslike owerhede weier dikwels om ʼn “nie-beswaarsertifikaat” vir Christene uit te reik. Dié dokument word benodig vir dinge soos die registrasie van eiendom en aansoeke vir werk. Bid vir voorsiening, leiding en onderskeidingsvermoë vir gelowiges in Bhoetan.
Prayer Points