Skip to content

12 June 2018

Sentraal-Asië – Baie gelowiges in Sentraal-Asië is op die vlug vir hul geloof – dikwels van die wat die naaste aan hulle is, soos familielede. Bid vir God se voortdurende beskerming vir hulle namate die maand-lange vas tot ʼn einde kom.

Back To Top
Soek