skip to Main Content

12 Jan 2018

Fedlu* (nie sy regte naam nie )is deur plaaslike Moslems aangeval en sy plaasgrond vernietig, omdat hulle kwaad was oor sy Christelike geloof. Hy, sy vrou en drie kinders is forseer om te vlug. Bid vir die Here se beskerming en voorsiening vir hierdie familie.

Back To Top
Soek