SAOEDI-ARABIË – Bid vir die Christene wat hulself daaraan toewy om mense in Saoedi-Arabië te bereik deur aanlyn bediening, in-persoon ontmoetings of ander kanale soos die televisie. Vra God om hul pogings te seën.
Prayer Points