skip to Main Content

12 Februarie 2023

Sirië – Christene in Sirië en veral kerkleiers worstel steeds met daaglikse vervolging, ten spyte van die sogenaamde Islamitiese Staat se openbare bedreiging wat grootliks afgeskaal is. Bid vir vrede in die land, asook die beskerming van Christene en veral kerkleiers.

Back To Top
Soek