Die Maledive, ʼn wêreldbekende vakansiebestemming, is ʼn plek van intense vervolging vir Christene. Bid dat gelowiges in die Maledive wysheid sal hê, namate hulle hul geloof uitleef – mag hulle groot veerkragtigheid hê, ten spyte van die voortdurende vervolging.
Prayer Points