Bid vir Comfort Obida, en die baie ander weduwees soos sy, wat vir hulself moet sorg nadat hul mans, vroeër die jaar, deur Moslem Fulani-veewagters vermoor is. Bid vir God se vertroosting en voorsiening vir hulle en hul kinders.
Prayer Points