Skip to content

12 April 2023

Christenskap in skole – Baie skole wêreldwyd verbied Christenskap. Bid dat Christelike onderwysers en kinders hul geloof met vrymoedigheid sal uitleef, nie skaam sal wees vir die Evangelie nie en dat talle van hul maats hierdeur die liefde van God sal leer ken.

Back To Top
Soek