skip to Main Content

11 Okt 2017

Sri Lanka: In sekere dele van Sri Lanka word pastore en hulle gesinne deur Boeddhistiese bendes aangerand. Bid asseblief vir die beskerming van die pastore en hulle gesinne, asook vir die lede van hulle gemeentes wat geweld en diskriminasie in die gesig staar as gevolg van hulle geloof.

Back To Top
Soek