Die hoofsekretaris van die Raad van Kerke in Maleisië het versoek dat die nuwe regering ernstig die kwessies oorweeg wat godsdienstige minderhede affekteer; soos kerke se reg om sendingskole te bedryf. Bid dat die regering sal ag slaan op dié versoeke.
Prayer Points