Ranim* is ʼn Moslem-tienermeisie wat aan ʼn opleidingsprogram by een van die Sentrums van Hoop in die ooste van Sirië deelgeneem het. Haar broer weier dat sy langer kerk toe gaan en dwing haar om ʼn hijab te dra. Bid vir Ranim en talle ander meisies soos sy.
Prayer Points