In die Maledive probeer baie desperate mense hoop vind in slegte lewensgewoontes. Bid dat gedurende Ramadan, God aan die handjievol Christene wysheid en waagmoed sal gee om uit te reik na hierdie verlore siele met die hoop wat ons in Christus het.
Prayer Points