Skip to content

11 Junie 2023

Niger – Bid dat God daagliks nader aan dié Christene sal beweeg wat daagliks die gevaar van vervolging deurmaak. Mag hulle onder druk standvastig bly in hul geloof en mag Hy hul vervolgers se harte versag.

Back To Top
Soek