Skip to content

11 July 2018

Bid asseblief vir volharding en beskerming vir Christene regoor Indië, namate die vervolging teenoor hulle steeds styg. In slegs die eerste paar maande van hierdie jaar is baie Christene gruwelik aangeval vir hul geloof.

Back To Top
Soek