skip to Main Content

11 Jan 2018

Ses bekeerlinge van animisme het hulle families ontstel nadat hulle geweier het om stamrituele by te woon. Die dorpsleiers het hulle families gedruk om hulle uitte skop, wat die jong mans forseer het om na ʼn ander area te trek. Bid vir genade vir hulle gedurende hierdie tyd en vir die saligheid van hul families.

Back To Top
Soek