Skip to content

11 Desember 2023

Kirgistan – Gelowiges in landelike gebiede van Kirgistan word weens hul geloof uit hul gemeenskappe verdryf. Bid dat hulle standvastig sal bly in hul geloof en God se liefde sal betoon aan diegene wat hulle haat.

Back To Top
Soek