Toe die Eritrese owerhede ontdek dat Matthew* ʼn Christen is, het hulle hom in ʼn soldatekamp opgesluit. Met sy vrylating, het hy uit die land gevlug en dien hy vandag Christenvlugtelinge. Bid vir God se genade en voorsiening vir hom en baie ander soos hy wat dié help wat gevaar vir hul geloof in die gesig staar.
Prayer Points