skip to Main Content

11 April 2022

Marokko – Hoewel die Marokkaanse samelewing in sommige opsigte relatief liberaal is, word Christene vanaf ʼn Moslem- agtergrond in landelike gebiede geboelie as hulle die Moslem-gebruike verwaarloos, veral gedurende Ramadan. Bid vir krag vir hulle terwyl hulle ʼn afknouery ervaar.

Back To Top
Soek