Geopende Deure hou Bybelstudies in China vir Noord-Koreaanse vroue wat slagoffers van mensehandel was. Bid dat die Here die behoeftes van vroue wat die Bybelstudies bywoon, sal vervul en dat Hy hul families se harte sal aanraak.
Prayer Points