Viëtnam – Bid vir Lan*. Sedert haar man aan Covid-19 oorlede is, tart haar skoonfamilie haar voortdurend en blameer haar vir sy dood. Lan vra dat ons sal bid dat sy haar kleinkinders na Christus toe sal lei.
Prayer Points