Skip to content

10 November 2023

Sentraal-Asië – Prys God dat hulp verleen word aan Christen-bekeerlinge vanuit Islam en Moslem-vlugtelinge wat nou die Evangelie kan aanhoor. Talle het hul lewens aan Jesus gegee en wil gedoop word. Dank God vir hoop in uiters moeilike tye.

Back To Top
Soek