skip to Main Content

10 Mei 2023

Tadjikistan – Nadat die Tadjiekse regering besluit het om nie meer kerkregistrasies te eerbiedig nie, het hulle vals aanklagte teen die leier van ʼn huiskerk opgemaak nadat hulle aansoek gedoen het en die gebou is gesluit. Bid dat dié en ander gemeentes weer veilig kan bymekaarkom.

Back To Top
Soek