Ivoorkus – Baie mense in Ivoorkus is vasgevang in tradisionele gelowe, maar die Here bring voortdurend mense uit die duisternis en na Sy wonderlike lig! Bid dat God die getuienissevan die wat gered is, sal gebruik om baie ander tot geloof in Hom te bring.
Prayer Points