skip to Main Content

10 March 2019

Bid vir pastoor Gyran* wat deur 200 Hindoe-ekstremiste geforseer is om tot Hindoeïsme te herbekeer. Bid dat die Here in Sy genade pastoor Gyran se geloof sal herstel en bid vir sy fisieke en geestelike beskerming.

Back To Top
Soek