VROUE – Bid saam met Batoul*, ʼn jong vrou in haar laat 20’s van Noord-Afrika. Sy is ongetroud en ʼn Christelike bedieningsleier. Waar sy woon, is dit ʼn riskante kombinasie. Bid vir haar vir deursettingsvermoë.
Prayer Points