Skip to content

10 Maart 2023

Mexiko – Christene word beskou as mense wat gekant is teen kriminele aktiwiteite en geweld, en dit plaas hulle voortdurend in gevaar. Bid vir Christene wat moeilike keuses moet maak wanneer hulle met georganiseerde geweld gekonfronteer word.

Back To Top
Soek