Laos – Bid vir die Heilige Gees se leiding en geestelike krag vir gelowiges wat deur hul families verstoot word. Mag die Here vir hulle ʼn geloofsgemeenskap gee om hulle in hul pad met God te help groei.
Prayer Points