Skip to content

10 January 2022

Sentraal-Asië – Adil* (20) is vervolg, geslaan en verwerp oor sy geloof. Ten spyte van alles wat met hom gebeur het, wil hy die Kerk dien. Bid vir ʼn geleentheid vir hom om vaardighede in ʼn beroep te kry en wysheid oor wat God se planne vir sy lewe is

Back To Top
Soek