Skip to content

10 Januarie 2025

  • Corrin Durrheim

LIBIË – Daar is net ʼn paar kerke in Libië en bekeerlinge vanuit die Islam-geloof word gedwing om Jesus in die geheim te volg. Vra God om deure vir hierdie gelowiges oop te maak om opbouende samesyn te vind en in hulle
verhouding met Christus te groei.

Back To Top
Soek