Wêreldwyd – Bid dat namate vervolging toeneem, die Here ons vervolgde familie vooruit sal gaan en dat Hy hulle sal toerus vir die uitdagings wat hulle hierdie jaar in die gesig mag staar. Bid dat hulle op ʼn magtige wyse deur Hom gebruik sal word om ʼn helder lig onder hulle vervolgers te wees.
Prayer Points