Soedan – Christene is kwesbaar vir uiterste vervolging in hul openbare- en privaatlewens, veral as hulle vanaf Islam tot bekering gekom het. Bid vir beskerming, bemoediging en moed vir Christene wat vanaf Islam tot bekering gekom het.
Prayer Points