Skip to content

10 December 2020

Israel – Die viering van Jesus Christus se geboorte kan waarskynlik as die hoogtepunt van die jaar beskou word in Bethlehem. Verskeie geleenthede word gereël om die Goeie Nuus te deel. Bid vir wysheid terwyl hulle hierdie seisoen vier gedurende ʼn pandemie.

Back To Top
Soek