Skip to content

10 December 2019

Vroeër vanjaar het baie kinders somerkampe bygewoon waar hulle oor die Bybel en oor Jesus en Sy liefde vir hulle geleer het. Bid dat hul lewens met hierdie liefde en hoop gevul sal word ten spyte van die moeilike omstandighede wat hulle ervaar.

Back To Top
Soek